At Lunch
Kontreikuiers: Kimberley se Kimberly Sassin-Schaaf─── 11:56 Wed, 18 Aug 2021
In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.
In hierdie week se episode van Kontreikuiers gesels At Lunch se Cyril Viljoen met Kimberly Sassin-Schaaf oor haar passie vir diere en haar troeteldier oppasdiens.
LEES OOK: Philippolis se Carin Pienaar
Sassin-Schaaf dra verskeie professionele hoede; prokureur, grimeerkunstenaar asook diereliefhebber. Sy verklap aan Cyril bietjie meer oor haar besigheid, KIMBERLY's PET Sitting en hoekom dierebeskerming so belangrik vir haar is.
Luister na die potgooi hieronder.
Kontreikuiers: Kimberley se Kimberly Sassin-Schaaf: