Central SA
Romic Consulting bied uitstaande beleggings geleenthede─── 11:06 Wed, 19 Aug 2026
Sponsored11:06 Wed, 19 Aug 2026
Romic spesialiseer net in die beste as dit kom by hul solar tegnologie. By Romic is solar nie net 'n besigheid nie, maar 'n passie.
Romic Consulting is 'n spesialis-sonkragmaatskappy wat mense regoor Suid-Afrika al jare lank help om van gemiddelde tot totale onafhanklikheid te gaan deur middel van hul topgehalte-sonkraginstallasies. Romic koop in grootmaat aan, sodat hulle beter pryse kry en daardie beter pryse aan die eindgebruiker deurgee.
Romic spesialiseer slegs in die beste van die beste wanneer dit by hul sonkragtegnologie kom. Hulle meester-gesertifiseerde installeerders verseker dat elke kliënt super tevrede is voordat hulle die perseel verlaat. By Romic is sonkrag nie net 'n besigheid nie, dit is 'n passie. Vir al jou sonkragbehoeftes, kontak hulle gerus vandag.
Romicconsulting.co.za of SMS ROMIC na 43366 vir besonderhede.
Eienaar Michael Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan om meer te vertel oor hul promosies en hoekom solar vandag ’n uitstekende belegging is.

