On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Ashmund
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Central SA

Graad 9-vakke: Bou 'n toekoms met die regte keuses

───   11:35 Thu, 27 Aug 2026

Sponsored11:35 Thu, 27 Aug 2026
Graad 9-vakke: Bou 'n toekoms met die regte keuses | News Article

Besef jou Graad 9 die belangrikheid van vakkeuses? Die NWU se gratis “Intereset Index” kan help.

Die vakke wat leerders in Graad 9 kies, kan bepaal watter geleenthede ná matriek vir hulle beskikbaar is. Vakkeuses speel 'n deurslaggewende rol in leerders se akademiese en toekomstige loopbaangeleenthede. 

Piet Steyn, senior bestuurder van studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit, het meer as 20 jaar se ondervinding. Hy sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels  oor die belangrikheid van ingeligte vakkeuses. 

Kry besonderhede hier: marketing.mynwu.info/oneprofile?source=interestindex/

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.