On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

Cricket

Chevrolet Knights buig knie teen Titans

───   07:36 Mon, 12 Nov 2012

Chevrolet Knights buig knie teen Titans | News Article

Die Titans het die Chevrolet Knights gister met 81 lopies in hul Momentum-eendagbeker-wedstryd op Supersportpark in Centurion geklop.

Die Titans het die Chevrolet Knights gister met 81 lopies in hul Momentum-eendagbeker-wedstryd op Supersportpark in Centurion geklop. 

Die Titans, wat 286 aangeteken het, het die besoekers vir 204 uitgehaal. 

Die Titans is na die oorwinning tweede op die punteleer, terwyl die Knights na die derde plek afgesak het. 

Die Knights-kaptein, Deal Elgar, sal hom sodra sy visum gereed is, hom by die Proteas in Australië aansluit in die plek van die beseerde JP Duminy.
 
KSA

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.