Food
What's on the menu – Sjokolade-koekstruif─── 16:39 Thu, 21 Dec 2023
![What's on the menu – Sjokolade-koekstruif What's on the menu – Sjokolade-koekstruif | News Article](https://oscar.ofm.co.za/img/09c303ea-a223-42d2-b3ae-90fb73c74dfa.jpg?crop=0,205,503,488)
Sjef Maradine se ideale nagereg vir Kersfees.
Bestanddele:
- Ystervarkies
- Sjokolademousse
- Bruintjies
- Karamel
- Geklopte room
- Sjokolade van jou keuse
- Gekrummelde koekies
- Meringue
- Vla
Metode:
Plaas die bestanddele laag vir laag in ’n groot bak.