On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Health

Bevorder jou gesondheid met Aqua Ozone!

───   10:54 Fri, 12 Dec 2025

Sponsored10:54 Fri, 12 Dec 2025
Bevorder jou gesondheid met Aqua Ozone! | News Article

Vir meer as 25 jaar voorsien Aqua Ozone Global mediese toestelle wat suurstof inname in jou huis kan verhoog.

Kobus Tosen van Aqua Ozone Global sluit by Pulane Nel-Sekepe en vertel van die voordele van die Aqua Ozeone Global en deel ‘n spesiale aanbod met luisteraars. 

Kontak Kobus by 082 447 2541 vir meer inligting.

Die Aqua Ozone Global is ’n kompakte, hoë-prestasie-osoonterapietoestel wat ontwerp is om jou liggaam se natuurlike genesingsprosesse te ondersteun – alles vanuit die gemak van jou eie huis.

Deur mediese graad osoon te gebruik, help die mediese sisteem om jou selle van suurstof te voorsien, gifstowwe uit te skakel, inflammasie te verminder en die immuunstelsel te versterk. Dit is die ideale oplossing vir mense wat gefokus is op gesondheid, herstel en verhoogde energie.

Die toestel bied ’n verskeidenheid toepassings. Jy kan die sisteem in jou bad, stort, en in jou slaapkamer gebruik. Selfs pensioenarisse kan die sisteem droog gebruik op 'n matras, of op 'n bank terwyl hulle TV kyk of 'n boek lees. 

Osoonterapie groei vinnig in gewildheid danksy die terapie se natuurlike benadering tot welstand. Mense rapporteer meer energie, beter slaap en groter balans in hul daaglikse lewe. Of jy nou chroniese moegheid probeer bestuur of bloot jou gesondheid wil optimaliseer - die medisiese sisteem bied veilige, effektiewe ondersteuning wat op die nuutste tegnologie gebaseer is.

Beleef die krag van natuurlike genesing - ontdek vandag nog die Aqua Ozone Global mediese sisteem. 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.