On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Ses Harrismith-mans skuldig aan bendeverwante misdade

───   16:09 Fri, 08 Mar 2013

Ses Harrismith-mans skuldig aan bendeverwante misdade | News Article
Christopher Motabogi

Harrismith - Die Harrismith Rondgaandehof het vanmiddag ses mans skuldig bevind aan bendeverwante misdade.

Oos-Vrystaatse polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring sê die mans het tussen Desember 2010 en Januarie 2011 ‘n skrikbewind onder inwoners van Qwa-Qwa, Kestel en Harrismith, gevoer. Hulle het tydens verskeie gewapende rooftogte private wonings en besighede in dié dorpe geteiken.
 
Mophiring sê die mans sal op 22 April gevonnis word.

'n Sewende verdagte is vrygespreek.


Podcasts

Mmako Mophiring:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.