On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Laurika
Listen Live Streams

Local News

Lolly Jackson se familie wil Inkomstediens aanvat

───   08:39 Sun, 12 May 2013

Lolly Jackson se familie wil Inkomstediens aanvat | News Article
Pretoria - Die vermoorde sakeman Lolly Jackson se familie sê hulle gaan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) probeer keer in hul proses om op die omstrede Teazers-baas se bates beslag te lê.

Jackson het die belastinggaarder meer as R100 miljoen geskuld toe hy vermoor is. SAID het in April vanjaar ’n hofbevel bekom wat die regering die reg gee om Jackson se bates te verkoop om dié skuld te delg, berig Eyewitness News.

Jackson se familie sê egter hul sal die proses teenstaan, en is positief dat hulle daarin sal slaag.

EWN

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.