On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Olebogeng
Show Background
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Local News

Ek spot nie met plakkershutte nie: Buks Westraad

───   15:13 Tue, 19 Nov 2013

Ek spot nie met plakkershutte nie: Buks Westraad | News Article
Alzane Narrain
 
Bloemfontein - Die eienaar van Bloemfontein se Emoya Estate het teruggekap ná dié landgoed onlangs deurgeloop het onder mense wat beweer dat sy Shanty Town 'n bespotting van armoede maak.
 
Die Amerikaanse satirikus en komediant, Stephen Colbert, het op sy TV-program The Colbert Report die spot gedryf met dié Bloemfonteinse landmerk.
 
Westraad sê Die Shanty Town-konsep het geensins 'n rassistiese ondertoon nie en maak nie 'n bespotting van mense wat in plakkershutte woon nie.

 

Podcasts

Die eienaar Emoya Estate, Buks Westraad:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.