On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Net twee veranderings aan Magashule se uitvoerende raad

───   REFILWE GAESWE 14:55 Thu, 29 May 2014

Net twee veranderings aan Magashule se uitvoerende raad | News Article
Refilwe Mekoa

Welkom - Voormalige Cosatu-sekretaris in die Vrystaat, Sam Mashinini is die provinsie se nuwe LUR van openbare werke. Mashinini is een van die twee LUR'e wat deur premier Ace Magashule nuut aangestel is. Hy is aangestel in die plek van Sisi Mabe, wat onlangs as wetgewerspeaker aangestel is.
 
Mathabo Leeto vervang Dan Kgothule as LUR van kuns, kultuur, sport en ontspanning. Magashule se ander agt LUR'e bly aan in hul vorige posisies.
 
Duisende ANC-ondersteuners is in Welkom saamgetrek vir 'n dag van feesvierings.
 
Winnie Madikizela-Mandela is een van die talle bekende gesigte wat by die Sportstadion opgemerk is.






@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.