On Now
Weekends 16:00 - 19:00
All Request Sunday Nikki
Show Background
NEXT: 19:00 - 20:00 Nuut in Afrikaans with Johrné
Listen Live Streams

Local News

Mej. Vrystaat vertel van haar planne

───   16:48 Sat, 22 May 2010

Mej. Vrystaat vertel van haar planne | News Article

Lani Louw

Bloemfontein - Mejuffrou Vrystaat is verlede week vir die eerste keer in 20 jaar gekroon. Die 22-jarige skoonheid van Welkom, Marinique Viljoen, wat ook 'n Kovsie student is, gaan vanjaar aan Mej. Suid-Afrika deelneem, en ook binnekort aan Mej. Wêreldwyd Koningin van Hoop kompetisie in Arizona. Viljoen vertel van haar planne en wat dié titel vir haar beteken.
 


Podcasts

Mej. Vrystaat vertel van haar planne:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.