On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMFamilieFokus - Is dit veilig om die Covid-19 entstof te ontvang en wat is die newe-effekte?

───   09:23 Wed, 10 Feb 2021

#OFMFamilieFokus - Is dit veilig om die Covid-19 entstof te ontvang en wat is die newe-effekte? | News Article

Daar is soveel vrae oor die Covid-19 entstof, die OFM Familie Fokus gaan kry kundige advies om alle onsekerheid uit die weg te ruim.


Dr Cloete van Vuuren, Internis en Infeksiesiekte-spesialis, gesels oor die huidige Covid-19 entstof, of dit veilig is om te ontvang en wat van die newe-effekte is wat jy kan verwag. Luister gerus na die potgooi hier onder. 

Vir meer inligting besoek www.nicd.ac.za

Hierdie spesiale OFM Familie Fokus onderhoud is moontlik gemaak deur Mediclinic Bloemfontein.



** DISCLAIMER: This content is not intended to be a substitute for professional medical advice, diagnosis or treatment. Always seek the advice of your physician or other qualified health provider with any questions you may have regarding a medical condition.


Podcasts

#OFMFamilieFokus - Is dit veilig om die Covid-19 entstof te ontvang en wat is die newe-effekte?:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.