On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop: Orrelis Daniël Nel terug in SA vir vertoning by Odeion

───   17:20 Wed, 21 Sep 2022

#OFMKunsteklop: Orrelis Daniël Nel terug in SA vir vertoning by Odeion | News Article
Orrelis, Daniël Nel,

In die OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Orrelis Daniël Nel, wie binnekort by die Odeion gaan optree.

In die OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Orrelis, Daniël Nel, wie binnekort by die Odeion gaan optree.

Daniël deel meer oor wat die gehoor van die vertoning en sy optrede kan verwag, asook 'n paar interessante dinge oor 'n orrel.

Terwyl hy dit geniet het om aktief in die musiektoneel as orrelis in kerkdienste, konsertuitvoerings en opnames te wees, was Daniël vir baie jare 'n tandarts in privaat praktyk in Johannesburg. Tans woon hy op Madeira-eiland, Portugal, waar hy aktief is in plaaslike toerisme en die musiektoneel.

Die Orrel Voordrag vind plaas op 29 September 2022 om 19:30 en toegang is gratis. Vir meer inligting besoek hul Facebook Blad: Odeion School of Music OSM, UFS

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.