On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Nolwethu
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop: Kom smul aan lekker feeskos by die VS Kunstefees

───   10:24 Tue, 13 Sep 2022

#OFMKunsteklop: Kom smul aan lekker feeskos by die VS Kunstefees | News Article

Daar is niks beter as 'n yskoue slush puppy, 'n varsgemaakte Koedoe-burger of dalk 'n “spiral chip” nie, dit kan jy alles by vanjaar se Vrystaat Kunstefees kry en natuurlik vele meer.

Daar is niks beter as 'n yskoue slush puppy, 'n varsgemaakte Koedoe-burger of dalk 'n “spiral chip” nie, dit kan jy alles by vanjaar se Vrystaat Kunstefees kry en vele meer.

In vandag se OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic met Atie Kamper oor wat vanjaar se fees inhou en wat feesgangers kan verwag wat kos en markte betref.

Alhoewel die fees op 2 Oktober afskop begin die mark eers op 4 Oktober.

’n Wye verskeidenheid kosstalletjies, inkopiestalletjies en vele meer kan vanjaar verwag word.


Lees ook:  #OFMKunsteklop: Maak greed vir VS Kunstefees 2022!


2-8 October 2022 is feestyd, hou dus jou kalender oop want soos altyd is die program vol opwindende en prettige aktiwiteite. Lees meer oor die prograam hier: vrystaatkunstefees.co.za


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.