NAMPO Harvest Day 2017
Nation in Conversation: A positive outlook─── 15:32 Wed, 17 May 2017
South Africa's respected agri-talk show, Nation in Conversation, once again takes centre stage at the premiere agricultural highlight of the year, the Grain SA's Nampo Harvest Day.
Media heavy-weight and well-known Carte Blanche host, Derek Watts, hosted a round table discussion on the subject: Agriculture – A Positive Outlook.
The rest of the esteemed guests around the table included: Mike Mlengana – DG DAFF, Roelf Meyer – In Transformation Initiative; TP Nchocho – CEO Land Bank; Stephen Grootes – 702/CapeTalk and Milaan Thalwitzer – Bosveld Group.
Steven Grootes got the ball rolling by saying that the aims of land restitution had to be articulated in order for the plan to work. “One needs to know what it means, why it needs to be done and how it has to be done.”
Roelf said that the one thing that there is an absolute dispute about was “that the issue is real, it matters to people and to my mind it is not only about agricultural land, but also about urban land".
Milaan made a passionate point that “90% of successful commercial farmers are willing to go into partnership with black farmers to help them”.
Mlengana said the process has been plagued by a lack of capacity and general knowledge about farming. “The people implementing the process did not know what they were doing. Farming is a gut thing; it is about passion. That is why a farmer wakes up at 3am to check his land.” He said government was actively creating a farmer's register so that a reliable database could be established and so that the various stakeholders in government departments could work together from a collective approach to ensure success of black farmers.
TP asked the question as to why land reform had to be a divisive issue. “We need to approach it as a mechanism to bring us together, instead of pushing us apart.”
Milaan added that white commercial farmers had to make an effort to get to know their black counterparts on grass roots level, “so that we can help each other”.
The DG said that continued dialogue was necessary and that “platforms like Nation in Conversation had to happen more often and regularly to bring the different perspectives of the different stakeholders to the fore”.
In the end, regular show host Theo Vorster asked agri-newbee, Derek Watts, what he took from the discussion and he said: “Even though I have been hosting Carte Blanche for many years I'm not always up to date with developments in agriculture, however, I can genuinely say that I have a better insight into the issues and feel very positive about the future of agriculture.”
The series celebrates its fourth year being broadcast from Nampo and has seen the conversation on the importance of agriculture being widely spread via various mainstream media outlets such as KykNet, 702/Cape Talk, Soweto TV, Business Day TV and many others.
This summary of the conversation is issued by Marlon Abrahams, Communications Manager, at Senwes.
Tel 0184647349
Cell 0764129717
marlon.abrahams@senwes.co.za
Nasie in Gesprek op Graan SA se Nampo-oesdag 2017
Suid-Afrika se gerespekteerde landbougesprekprogram, Nasie in Gesprek, wat weer eens die voortou neem by die toonaangewende hoogtepunt van die landboujaar, die Nampo-oesdag, het gisteraand op die amptelike mediabekendstelling in Klerksdorp afgeskop. Swaargewigte in die media en bekende aanbieder van Carte Blanche, Derek Watts, het die bespreking met die onderwerp, Landbou – 'n Positiewe Uitkyk, gelei. Die res van die uitgelese gaste het ingesluit: Mike Mlengana – Direkteur-Generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye; Roelf Meyer – In Transformation Initiative; TP Nchocho – HUB van die Landbank; Stephen Grootes – 702/CapeTalk en Milaan Thalwitzer – Bosveld Groep.
Steven Grootes het die bal aan die rol gesit deur te sê dat die doelwitte van grondrestitusie omskryf moet word vir die plan om te werk. “ 'n Mens moet weet wat dit beteken, hoekom dit gedoen moet word en hoe dit gedoen moet word.”
Roelf het gesê die een ding waaroor daar vir seker nie oor verskil word nie, is “dat dit 'n werklike kwessie is, dit vir mense saak maak en volgens my wete gaan dit nie net oor landbougrond nie, maar ook oor grond in stedelike gebiede”.
Milaan het 'n baie passievolle punt gemaak dat “90% van suksesvolle kommersiële produsente gewillig is om in vennootskappe met swart produsente te gaan om hulle te help”.
Terwyl die DG weer gesê het dat die proses geteister word deur 'n gebrek aan kapasiteit en algemene kennis oor boerdery. “Die mense wat die proses geïmplementeer het, het nie geweet wat hulle doen nie. Boerdery is 'n gevoel-ding, dit gaan oor passie en dit is waarom die produsent om 3-uur in die oggend wakker word om na sy lande te gaan kyk.” Hy het gesê die regering is aktief besig om 'n boereregister te skep om sodoende ‘n betroubare databasis daar te stel sodat die verskeie belanghebbendes in die regeringsdepartemente kan saamwerk vanuit 'n kollektiewe benadering om die sukses van swart boere te verseker.
TP het die vraag gevra oor hoekom grondhervorming 'n kwessie moet wees wat ons skei, “ons moet dit as 'n meganisme benader om ons saam te bring, in plaas daarvan om ons van mekaar af weg te stoot.”
Milaan het bygevoeg dat wit kommersiële produsente 'n poging moet aanwend om hul swart eweknieë op grondvlak te leer ken, “sodat ons mekaar kan help”.
Die DG het gesê dat volgehoue dialoog nodig is en dat “platforms soos Nasie in Gesprek baie meer en gereeld moet plaasvind om verskillende perspektiewe van verskillende belanghebbendes na vore te bring.”
Aan die einde het die gereelde aanbieder van die program, Theo Vorster, die nuweling in landbou, Derek Watts, gevra oor wat hy van die bespreking weggeneem het, waarna hy gesê het: “Ek is wel vir baie jare die aanbieder van Carte Blanche, maar ek is nie altyd op hoogte van verwikkelings in landbou nie, hoewel ek werklik kan sê dat ek beter insig in kwessies het en baie positief voel oor die toekoms van landbou.”
Die reeks vier vanjaar vier jaar van uitsendings by Nampo waar die gesprek oor die belangrikheid van landbou wyd versprei word oor verskeie hoofstroommediahuise soos KykNet, 702/Cape Talk, Soweto TV, Business Day TV en baie ander. Die reeks is ook beskikbaar via YouTube. Laai die Nasie in Gesprek Toep af by www.nasieingesprek.co.za om by die gesprek aan te sluit, asook vir die volledige uitsaaiskedule waar jy die volledige episode kan kyk.
Uitgereik deur:
Marlon Abrahams
Communications Manager
Tel 0184647349
Cell 0764129717
marlon.abrahams@senwes.co.za
VISIT WWW.NATIONINCONVERSATION.CO.ZA
FOR MORE INFORMATION
Facebook
Twitter
Instagram
YouTube
BE PART OF THE CONVERSATION.
DOWNLOAD THE APP:
Click Here to download the App.
Click Here download the App.
Nation in Conversation Partners
Click here to subscribe a friend to our newsletter
or email us on info@brepublic.co.za.
Copyright © 2017 Brand Republic. All rights reserved.
If you wish to unsubscribe from our newsletter, click here
|
|