On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Agriculture

SASAS kies nuwe leiers

───   09:50 Thu, 27 Jun 2013

SASAS kies nuwe leiers | News Article
Michiel Scholtz, vorige ondervoorsitter van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekunde (SASAS), is op die vereniging se 46ste kongres op die Kovsie-kampus in Bloemfontein tot die nuwe voorsitter van die vereniging verkies.

Scholtz is van die LNR se Navorsingsinstituut by Irene en ook verbonde aan die UV.

Die nuwe ondervoorsitter is Estié van Marle-Köster, van die Universiteit van Pretoria se departement vee- en wildkunde.

H.O. de Waal, dierevoedingskundige aan die UV en voorsitter van die span wat vanjaar se kongres gereël het, sê Scholtz en Van Marle-Köster is met hul ervaring en kundigheid ’n puik leierspaar om die vereniging vir die volgende twee jaar saam met die ander raadslede te lei.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.