On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Gewilde #Nampo2019 is hier

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 22:19 Mon, 13 May 2019

Gewilde #Nampo2019 is hier | News Article

Graan SA se 53ste Nampo Oesdag is hier.


Dit begin Dinsdag by Nampopark buite Bothaville in die Vrystaat en duur tot Vrydag. OFM saai vanjaar regstreeks uit vanaf Nampopark. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller is sedert Maandag op Nampopark en het met Danie Minnaar, voorsitter van die Nampo Oesdagkomitee, gepraat oor die laaste voorbereidings en waardevolle inligting oor die gewilde landbouskou.

 

Dit was Danie Minnaar, voorsitter van die Nampo Oesdagkomitee, slegs op OFM.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.