#OFMAgriUur #Podcast: AgriSA se Christo van der Rheede gesels grondsake
13:51 Thu, 10 Oct 2019
#OFMAgriUur #Podcast: AgriSA se Christo van der Rheede gesels grondsake | News Article
Christo van der Rheede by OFM se kongres ateljee
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met AgriSA se adjunk uitvoerende direkteur, Christo van der Rheede, regstreeks by AgriSA se kongres in Pretoria oor ondermeer grondhervorming gesels.


Luister na die onderhoud onder:


Podcasts

AgriSA se Christo van der Rheede gesels grondsake:


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more