Agriculture
#OFMAgriUur - Christal-Lize Muller gesels met NWK se Heinrich Krüger─── 12:00 Fri, 11 Oct 2019
Sponsored12:00 Fri, 11 Oct 2019NWK is ’n trotse borg van die OFM Agri-uur wat regstreeks vanaf vanjaar se AgriSA-kongres in Pretoria uitsaai. Skakel 12:00-13:00 in vir die jongste kongresnuus.
NWK is bekend as die oudste landboumaatskappy in Suid-Afirka en bestaan alreeds vir meer as 110 jaar in 'n hoogs mededingende mark. Die maatskappy is op Agri SA se kongres vereer. Luister onder na Christal-Lize Muller se onderhoud met Heinrich Krüger, voorsitter van die direksie by NWK.
Christal-Lize Muller gesels met NWK se Heinrich Krüger: