On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agriculture

#OFMAgriUur - Agri Noord-Kaap se Janine Byleveld gesels droogtehulp

───   13:40 Fri, 11 Oct 2019

#OFMAgriUur - Agri Noord-Kaap se Janine Byleveld gesels droogtehulp | News Article

Die voortslepende droogte in groot gebiede in Suid-Afrika is nou kritiek en boere trek swaar.


Die situasie in die Noord-Kaap vererger by die dag, met boere wat genoop word om hul plaashekke te sluit, weens die droogte afgelope vyf jaar se droogte.

Christal-Lize Muller saai regstreeks uit vanaf Agri SA se jaarkongres in Pretoria, waar die droogtesituasie ook onder die loep gekom het. 

Janine Byleveld, operasionele bestuurder vir ekonomie, handel, water- en omgewingsake by Agri Noord-Kaap was by haar in die ateljee.

Luister na die onderhoud onder.


Podcasts

Agri Noord-Kaap se Janine Byleveld gesels droogtehulp:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.