On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agriculture

Landbounuus-podcast: Huidige graanpryse bereik ongekende hoogtes

───   11:29 Wed, 15 Jul 2020

Landbounuus-podcast: Huidige graanpryse bereik ongekende hoogtes | News Article

Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU en uitvoerende hoof van AMT, sê die huidige graanpryse het ongekende hoogtes bereik.


Van der Merwe is van mening dat die koue van die afgelope twee weke en selfs sterk winde, bied egter nou kans vir die laaste oeste om afgehaal te word. Hy gee ook die jongste soja- en koringpryse deur.

EN


Volgens Van der Merwe het die groot opwaartse beweging van speenkalfpryse veroorsaak dat voerkraalpryse ook die hoogte ingeskiet het. Hy voorspel ook dat uitvoermarkte mag dalk verhoogde pryse kry binnekort.




OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.