Agriculture
#Luister: Meer oor Senwes-Suidwes transaksie─── 12:11 Tue, 08 Sep 2020
Sponsored12:11 Tue, 08 Sep 2020
Senwes Groep Hoof Finansiële Beampte: Corné Kruger (Foto: Senwes)
Die Mededingingstribunaal het op 18 Augustus 2020 die Suidwes-transaksie goedgekeur, onderhewig aan sekere voorwaardes.
Enriko Klopper het by Senwes Groep Hoof Finansiële Beampte, Corné Kruger, die detail gehoor.
#Luister: Meer oor Senwes-Suidwes transaksie: