Agriculture
Landbounuus-podcast: Stories wat in 2020 hoofopskrifte behaal het─── ELSABÉ RICHARD 10:36 Sun, 27 Dec 2020
Die jaar 2020 word gekenmerk as ‘n besonderse jaar gevul met talle hoogtepunte en laagtepunte.
Die coronavirus-pandemie en plaasaanvalle en –moorde is net van die gebeure wat landbougemeenskappe gekniehalter het. Luister hier na OFM-nuus se Elsabé Richard:
OFM-nuus
