Agriculture
Massey Ferguson stel nuwe trekker bekend─── 15:10 Wed, 16 Mar 2022
Sponsored15:10 Wed, 16 Mar 2022
As jy die Massey Ferguson-blad op Facebook volg, sou jy gesien het dat die Massey Ferguson 8 S nou in Suid-Afrika beskikbaar is.

Suid-Afrika is een van die eerste lande wat die MF 8 S ontvang het. Die MF 8 S het baie goeie resensies wêreldwyd gekry en het al 'n aantal toekennings sedert sy bekendstelling ontvang. Boonop spog die MF 8 S met lae brandstofverbruik. As vanjaar se brandstofverhogings in ag geneem word, is dit goeie nuus vir boere.
Om meer oor die 8 S te leer, kan jy masseyferguson.co.za besoek of jou plaaslike handelaar besoek vir meer inligting.
OFM Nuus se Elsabe Richard het met AGCO Produkbestuurder vir Highhorse Power - Afrika, George Cilliers, gepraat oor die nuwe Massey Ferguson S 8. Luister hier:
