On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Senwes Grainlink - jou graanvennoot

───   08:53 Fri, 13 May 2022

Sponsored08:53 Fri, 13 May 2022
Senwes Grainlink - jou graanvennoot | News Article

Senwes Grainlink verstaan dat jy meer as net 'n silo nodig het om jou graan te stoor en lewer dus ‘n reeks dienste aan produsente.

Met Grainlink se veelsydige produk- en diensaanbod bied hulle veilige transaksies, skep waarde vir jou deur kapitaalgroei en dividende vergemaklik jou besluite ten opsigte van graanhantering en bemarking. 

Senwes Grainlink bied die volgende aan:

  • Graanverkryging. Hierdeur word die produsent bygestaan met die bemarking van sy graan. Ons voeg waarde toe deur die aanbieding en deurlopende opdatering van effektiewe bemarkingstrategieë, terwyl daar ‘n verskeidenheid fisiese- en voorseisoen-graankontrakte aangebied word. Senwes Grainlink fokus deurentyd op die produsent se kontantvloei behoeftes.
  • Silodienste (Opberging, Droging, Kwaliteitsbestuur, Beroking, Versending)
  • Graanfinansiering
  • Saadverwerking
  • Graadmakelaars

Jaco de Waal het met Pieter Malan, Uitvoerende Bestuurder: Grainlink Bedryf, gepraat oor die groep se kommersiële silodienste en die padskraapprojek (in samewerking met Senwes Equipment) wat daarop gemik is om plaaslike padinfrastruktuur te verbeter. Luister hier: 


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.