Agriculture
Agri FARMACY SA: die boer se oplossing vir dieregesondheid─── 15:23 Wed, 29 Mar 2023
Sponsored15:23 Wed, 29 Mar 2023
Een maatskappy, ontelbare dienste en onmeetbare waarde. Dit is Agri FARMACY SA.
Agri FARMACY SA is ‘n maatskappy geleë in Potchefstroom in die hartjie van die Noord Wes. Dit is ‘n een stop oplossing vir die boer wat ‘n wye verskeidenheid dieregesondheidsprodukte bied, asook professionale veeartsenykundige dienste, diere-diagnostiese ondersteuning, en kundige voedingsadvies.
Die unieke spelling van die maatskappy se naam is veeldoelig.
- AGRI – word gebruik as ‘n voorvoegsel wat die woord landbou verteenwoordig
- FARMACY - sinspeel op die engelse woord “pharmacy”, dus ‘n apteek
- SA – verteenwoordig die Suid Afrikaanse landbou produsent wat spesialiseer in die grootmaak van diere.
Business Hour se Olebogeng Motse het met Agri FARMACY SA se Corné Kleynhans gepraat:
Agri FARMACY SA is trots daarop om vennootskappe te hê met bekende en gerespekteerde name in dieregesondheid sektor. Die verskillende venootskappe en hul entitieite word bemark onder die sambreel Agri FARMACY SA, maar elke entiteit funksioneer onafhanklik.
At Lunch se Pulane Nel-Sekepe het met Annelie van Deventer, herkouer voedingskundige by Lavendula, gepraat:
Sedert 1997 bied Lavendula voedingsoplossings vir veeproduksie wat bydrae tot die doeltreffendheid van die boerdery met behulp van gespesialiseerde voedingskundiges in die veld.

Mooivet bied ‘n wyeverskeidenheid topgehalte dieregesondheids produkte teen mededingende pryse, met ‘n betroubare reputasie wat terug dateer tot 1985.

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens het met Dr. Nadia de Beer, ‘n veearts vir Agri FARMACY Professional Services Inc., gesels:
Agri FARMACY Professional Services. Inc bestaan uit ‘n groep van drie veeartse wat kundige ondersteuning bied in die herkouer en vark mark, voedings advies met die ondersteuning van ‘n binnehuis laboratorium wat help met diagnostiese ondersteuning.

‘n Epos kan gestuur word na info@agrifarmacysa.co.za om uit vind hoe voordelig ‘n venootskap met Agri FARMACY SA kan wees.
