On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

TLU SA versoek kommentaar oor waterlisensies

───   ELSABÉ DE JAGER 10:50 Wed, 28 Jun 2023

TLU SA versoek kommentaar oor waterlisensies | News Article
FOTO: Kelly/Pexels.

Die toekenning van waterlisensies vir landbou volgens ras sal ’n verreikende impak op die volhoubaarheid van landbou hê.

TLU SA vra alle Suid-Afrikaners om hulle kommer oor hierdie kwessie amptelik teen 18 Julie uit te spreek.

LEES OOK: Voorgestelde regulasies vir waterlisensies ‘slegs vir nuwe aansoeke’

Die Departement van Water en Sanitasie het op 19 Mei voorgestelde konsepregulasies vir die toekenning van voorgestelde waterlisensies in die Staatskoerant gepubliseer. Hiervolgens word vereis dat die voorgestelde lisensies vir landbou en bosbou aan entiteite toegeken moet word wat tussen 25% en 75% swart aandeelhouding het.

LEES OOK: Agri SA vergader met regering oor voorgestelde regulasies vir waterlisensies

TLU SA hoofbestuurder Bennie van Zyl sê hierdie regulasie impliseer kleur is belangriker as kos.

OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.