Aubrey Cloete oor sy nuwe boek "Gam Se Tjind"
21:34 Wed, 19 Jun 2019
Aubrey Cloete oor sy nuwe boek "Gam Se Tjind" | News Article
Terence en Madeleine Jacobs is ‘n gelukkige, middeljarige getroude paartjie. Hulle is woonagtig in die skilderagtige Eden- Distrik op die voorstoep van die Indiese – oseaan.


Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more