On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

OFM Nights

BoekHoek: Max du Preez en ander skrywers verken die waarheid met nuwe TV-reeks

───   18:35 Mon, 11 Apr 2022

BoekHoek: Max du Preez en ander skrywers verken die waarheid met nuwe TV-reeks | News Article
Max du Preez

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met die skrywer en veteraanjoernalis oor sy nuwe TV-reeks, 'Waarheid met Max'.

Die afgelope paar jaar is Suid-Afrika geruk deur opspraakwekkende stories deur deurwinterde joernaliste wat korrupsie, onderduimse onderhandelings, enorme rykdom, fluitjieblasers en rampokkers nie net in die media oopgeskryf het nie, maar ook in topverkoper-boeke.

LEES OOK: Rolene Strauss se nuwe boek help ander om hul selfvertroue te herontdek

In die nuwe reeks Waarheid met MaMax du Preez besoek af by vyf ondersoekende joernaliste en een fluitblaser vir gesprekke rondom onder meer staatskaping en misdaad in Suid-Afrika.

In die potgooi hieronder gesels Renaldo Schwarp met Max oor die reeks, ondersoekende joernalistiek en hoekom dit belangrik was om die werk wat oorspronklik in boekformaat was vir TV te herverpak.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.