OFM Nights

Klanktoets: Kimberley-boorling Rikus Pieters stel debuutenkelsnit vry

───   19:34 Tue, 26 Apr 2022

Klanktoets: Kimberley-boorling Rikus Pieters stel debuutenkelsnit vry | News Article
Kunstenaar Rikus Pieters

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Noord-Kaapse kunstenaar Rikus Pieters oor sy debuutenkelsnit, 'Jou vriend wees nie' en wat sy planne vir 2022 is.

Elke week op OFM Nights gesels Renaldo Schwarp met kunstenaars regoor Suid-Afrika om die jongste van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf uit te vind.

LEES OOK: Tayla Hunter releases music video for ‘What If’

Vandeesweek hoor Renaldo meer oor Noord-Kapenaar Rikus Pieters wat onlangs sy jongste enkelsnit, 'Jou vriend wees nie' bekendgestel het. Rikus deel, ondermeer, meer oor waar sy passie vir musiek begin het en ook oor sy skryfproses.


 

Rikus het onlangs ook ingeskryf vir die tweede seisoen van Die Kontrak - kyk sy video hieronder:


@ 2022 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal