OFM Nights
Own It - Vernon Barnard [Deel 1 van 4]─── 19:38 Thu, 11 Jun 2020
Vernon Barnard wie die hele land se harte gesteel het met sy sang gedurende die eerste seisoen van The Voice SA gesels op Own It met Cyril Viljoen. Hy deel ook raad vir enige iemand wat dalk vandag met Glukoom gediagnoseer word.
Hy deel ook raad vir enige iemand wat dalk vandag met Glukoom gediagnoseer word.
>>> Luister Hier: