OFM Nights
Own It - Vernon Barnard [Deel 3 van 4]
─── 20:05 Thu, 25 Jun 2020
Cyril sit sy gesprek voort met Vernon Barnard, waar ons die man agter die sangtalent leer ken.
Hy deel ook sy raad en kennis met ons. Regtig 'n voorreg om hom beter te kan leer ken.