OFM Nights
Own It - Vernon Barnard [Deel 4 van 4]─── 20:23 Thu, 25 Jun 2020
The Voice het Vernon Barnard se sangloopbaan aan die gang gesit, maar luister hier na hoe hy musiek ervaar en wat sy proses van liedjieskryf is.
Hierdie is natuurlik die laaste episode uit 'n reeks van 4, sou jy nie almal gehoor het nie, voel welkom om terug te luister, glo my jy wil hulle nie mis nie.
luister hier >>>:
