On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

OFM Nights

Klanktoets - Ruiter Piet se "Lente"

───   20:58 Mon, 21 Sep 2020

Klanktoets - Ruiter Piet se "Lente"  | News Article

Na die sukses van Ruiter Piet se debuut enkelsnit “Minnie se Liedjie” en sy tweede enkelsnit “Swaai” is hy terug met sy nuutste enkelsnit "Lente"


Ruiter Piet is die solo projek van Pieter de Jager. Voormalige Bass speler en liedjie skrywer van Karlien van Jaarsveld se Afrikaanse Grunge Rock groep “Revolusie” en die 2010 MK bekroonde beste nuweling en SAMA genomineerde Folk Country orkes “Die Tuindwergies”


“Ruiter Piet en Die Partytjie” is voel goed Folk Rock met onderligende Country en Brit Pop elemente en lirieke wat handel oor gewone mense se dinge, gevoelens en gebeurtenisse. Dis ‘n klank vir almal! Terselfdertyd laat dit jou lag, dans, dagdroom, dink en nostalgies raak! Volgens “Ruiter Piet” klink dit soos ‘n aand uit saam die man homself!


Podcasts

Luister hier >>>:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.