Wat kan ek doen om ‘n vriendliker omgewing vir gestremde kinders te skep? Lidia Pretorius verduidelik hoe jy jou kind kan leer om gemaklik met gestremde kinders te speel.
’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnis-missie tragies geëindig het.
Read More
Diplomatieke druk neem wêreldwyd toe ná VSA-lugaanvalle op drie van Iran se kernaanlegte, met wêreldleiers wat waarsku oor die toenemende risiko van ’n wyer oorlog in die Midde-Ooste.
Read More
Spanning in die Midde-Ooste het nuwe hoogtes bereik toe Israel Vrydagoggend (13/6) onder meer Iran se kern- en militêre fasiliteite, asook die land se hoofuraanverrykingsaanleg in Natanz, geteiken het...
Read More