On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

OFM Nights

Klanktoets: Zaan Sonnekus se 'Ek kan net bid'

───   19:30 Thu, 27 May 2021

Klanktoets: Zaan Sonnekus se 'Ek kan net bid' | News Article

Plaaslike musikant en gebore Vrystater Zaan Sonnekus gesels in #Klanktoets met OFM Nights se Renaldo Schwarp.

Daar is iets magies omtrent musikant Zaan Sonnekus. Hierdie gebore Vrystater, wat lankal reeds Pretoria sy huis noem, is ’n oud Affies-leerling en COPA-student.

Zaan word bes beskryf as ’n begaafde musikant wat nie bang is om sy eie styl en waarheid met aanhangers te deel nie. Hy het onlangs sy jongste enkelsnit, 'Ek Kan Net Bid' bekendgestel asook die musiekvideo vir hieride liedjie.

Die sanger verduidelik dat dié lied vir hom baie persoonlik is. Dit gaan oor hoe hy en sy ma vir mekaar gebid het in krisistye toe hulle bang was dat hulle mekaar gaan verloor.


Zaan gesels in #Klanktoets met OFM Nights se Renaldo Schwarp. Luister na hulle gesprek hieronder.


Podcasts

Klanktoets: Zaan Sonnekus se 'Ek Kan Net Bid':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.