On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

OFM Nights

Klanktoets: Juan Casey en Danie Reënwolf se 'Vry'

───   20:11 Tue, 01 Jun 2021

Klanktoets: Juan Casey en Danie Reënwolf se 'Vry' | News Article

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Juan Casey oor sy jongste enkelsnit, 'Vry'. Luister na die potgooi hieronder.

Juan Casey is 'n sanger en liedjieskrywer van Pretoria wie tans die Kaap huis noem. Musiek vloei al vanaf 'n jong ouderdom in sy are. Hy het al op die ouderdom van 12 begin sing en op 15 het hy die kitaar baas geraak.

Oor die jare het hy naam vir homself as solokunstenaar gemaak, wat 'n groot verskeidenheid musiek "cover" - alles van Rock ‘n' Roll, Blues en Pop asook Afrikaanse liedjies.

Casey het onlangs sy jongste enkelsnit, 'Vry' bekendgestel. In hierdie liedjie span hy kragte saam met Danie Reënwolf. In #Klanktoets vertel hy vir OFM Nights se Renaldo Schwarp meer oor die liedjie en samewerking. 

Luister na die potgooi hieronder.



Podcasts

Klanktoets: Juan Casey en Danie Reënwolf se 'Vry':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.