On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

OFM Nights

BoekHoek: Milan Murray se 'My Story Tribe'-projek

───   17:49 Mon, 14 Jun 2021

BoekHoek: Milan Murray se 'My Story Tribe'-projek | News Article

Aktrise en skrywer Milan Murray vertel vir OFM Nights se Renaldo Schwarp meer oor haar 'My Story Tribe'-projek. Luister na die gesprek hier.

As ouers is dit baie maklik om na leesstof te gryp met die omskrywing “early childhood development” op, maar soms is hierdie nie prakties bruikbaar nie.

LEES OOK: 'Soe rond ommie bos' deur Veronique Jephtas

Met die 'My Story Tribe'-projek poog Milan Murray om ouers toe te rus met praktiese hulpmiddele om hul kinders die waarde van geestesgesondheid te leer. 

'My Story Tribe' is 'n aanlynplatform wat geskik is vir ses tot dertienjariges en leer kinders, onder andere, oor emosionele veerkragtigheid en hoe om beheer oor hul stories te neem.

LEES OOK: Marinda Engelbrecht het 'n nuwe kookboek

In die #BoekHoek gesels Milan met Renaldo Schwarp oor die projek en verduidelik dat die inhoud in samewerking met sielkundiges en ander kenners ontwikkel is. Luister na die potgooi hieronder.


Podcasts

Boekhoek: Milan Murray se 'My Story Tribe'-projek:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.