On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

OFM Nights

OFM Loopbaanfokus: Landbou-ekonomie

───   12:26 Tue, 22 Jun 2021

OFM Loopbaanfokus: Landbou-ekonomie | News Article

Skakel in vir Loopbaanfokus met NWU, Maandae tot Vrydae om 19:30 op OFM Nights, wanneer alumni van die Noordwes-Universiteit hul kennis oor loopbane van grafiese ontwerp tot geoktrooieerde rekenmeesterskap deel.

OFM Loopbaanfokus word moontlik gemaak deur Noordwes-Universiteit. Vir meer inligting, besoek http://www.nwu.ac.za.  Noordwes-Universiteit – dit begin alles hier!

Vanaand het Renaldo Schwarp met Lindie Stroebel oor haar loopbaan as landbou-ekonoom gesels.

Luister na die volledige potgooi hier:

 

Luister na NWU-landbou-ekonomie-dosent ,Dr. Johnny van der Merwe se raad hier:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.