OFM Nights
OFM Loopbaanfokus met die Noordwes-Universiteit─── 11:17 Mon, 28 Jun 2021
Vanaf 14 tot 25 Junie het Loopbaanfokus met NWU op OFM Nights inligting verskaf oor loopbane insluitend ‘n mikrobioloog, beroepshigiënis, landbou-ekonoom en meer – met bydraes van Noordwes-Universiteit alumni.
Daar was ook verskeie potgooie van NWU-dosente met verdere inligting oor dié uiteenlopende kursusse.
OFM Loopbaanfokus is moontlik gemaak deur Noordwes-Universiteit. Vir meer inligting, besoek http://www.nwu.ac.za. Noordwes-Universiteit – dit begin alles hier!
Jy kan hier na al die episodes op die NWU Loopbaanfokus-kanaal luister:
