OFM Nights
Klanktoets: Zybrandt stel tweede enkelsnit, 'Kamoefleer' bekend─── 18:36 Tue, 24 Aug 2021
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met plaaslike kunstenaar, Zybrandt oor sy jongste enkelsnit. Luister na die potgooi hieronder.
Zybrandt se tweede Afrikaanse enkelsnit 'Kamoefleer' is onlangs uitgereik. Sy debuutliedjie “Anders” is vroeër vanjaar bekend gestel en het met die intrapslag vele Afrikaanse musiekliefhebbers se aandag getrek.
LEES OOK: Nic Jeffrey's 'The End Of Time'
Jeremy Farber van For Tomorrow Productions het die video vir 'Kamoefleer' gemaak. Die video is 'n storieboek- avontuur wat bestaan uit`n kombinasie van digitale tekeninge, videomateriaal en animasie prentjies.
Kyk die video hier:
Luister na die potgooi hieronder.
Klanktoets: Zybrandt stel tweede enkelsnit, 'Kamoefleer' bekend: