OFM Nights
Francois Jacobs gesels oor 'Kaalgat Karel'─── 18:32 Wed, 29 Sep 2021

Plaaslike akteur Francois Jacobs gesels met OFM Nights se Renaldo Schwarp oor die nuwe fliek, 'Kaalgat Karel'. Luister na die potgooi hieronder.
'Kaalgat Karel' is die humoristiese verhaal van Karel Venter (Francois Jacobs), – ’n dertigjarige kaalnaeler wat die ongewensde aandag wat sy aksies by sportgeleenthede kry geniet!
LEES OOK: Sepiefeeks Heléne Lombard terug op die kassie
Hy raak halsoorkop verlief op die paramedikus, Rita (Christia Visser) wat hom red nadat ’n kaalnaelsessie skeefloop, maar daar is een probleem; sy is ’n ernstige en pligsgetroue enkelma wat geen belangstelling het in sy bedrywighede nie.
Kyk die lokprent hieronder:
Francois Jacobs gesels oor nuwe fliek 'Kaalgat Karel':