On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

OFM Nights

Broers vat die pad in 'Die Broer Toer'

───   19:08 Wed, 06 Oct 2021

Broers vat die pad in 'Die Broer Toer' | News Article

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Bennie Fourie oor sy splinternuwe reisprogram op kykNET.

Wat gebeur as ’n akteur, ’n dominee en ’n sakeontwikkelaar op hulle motorfietse klim en op toer gaan? Wat as dié drie nog boonop broers is? Kykers gaan weekliks uitvind met 'Die Broer Toer'  op kykNET.

LEES OOK: Sepiefeeks Heléne Lombard terug

Die Fourie-broers – Bennie, Reynold en Wilbrie – gaan kykers saam met hulle op reis neem wanneer hulle plekke soos Riemvasmaak, Vioolsdrif en die Koue Bokkeveld op hulle motorfietse gaan verken.

Ander plekke waar daar ook aangedoen word sluit in Groenriviermond, Hondeklipbaai, Holgatrivierloop, die Oranjerivier by Vioolsdrift, Riemvasmaak en die Kalahari se soutpanne en -duine.

'Die Broer Toer' het op Dinsdag, 5 Oktober om 21:00 op kykNET, DStv-kanaal 144 afgeskop.


Podcasts

Bennie Fourie en sy broers vat die pad in 'Die Broer Toer':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.