On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

OFM Nights

Plaaslike bekendes sê 'genoeg is genoeg' vir kuberboelies

───   19:08 Wed, 13 Oct 2021

Plaaslike bekendes sê 'genoeg is genoeg' vir kuberboelies | News Article

Die nuwe kykNET veldtog, #JyDinkJyKenMy, wil die kollig plaas op die onaangename tendens van kuberboelies, in ‘n poging om ‘n gesonder sosiale media omgewing te skep waar kykers hul opinie en kommentare kan deel, sonder om afbrekend te wees.

'Jy sê hierdie goed omdat jy dink jy ken my. Maar sou jy dit gesê het as ek JOU geken het?'

LEES OOK: Sepiefeeks Heléne Lombard terug

Sosiale media het die wêreld kleiner gemaak; mense nader aan mekaar gebring. Maar dit het die wêreld ook wreder gemaak met mense wat dink dit is hulle reg om anders (bekendes, én vreemdelinge), af te kraak en te verneder, selfs dood te wens.

Dié veldtog betrek tien plaaslike persoonlikhede wat onder andere Willem Botha, Melanie du Bois , Cindy Swanepoel en Marijke Coetser (van Getroud met rugby-faam) in sluit.


Marikje en Leo Smit, bemarkingsbestuurder van kykNET het by OFM NIghts se Renaldo Schwarp aangesluit om meer hieroor te deel. Luister na die potgooi hieronder:


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.