On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Pulane
Listen Live Streams

OFM Nights

Boekhoek: Heidedal vier 100 jaar met boekprojek

───   18:25 Mon, 25 Oct 2021

Boekhoek: Heidedal vier 100 jaar met boekprojek | News Article

Gregory Werner, Stephen Langtry, en Quincy Monchusie beoog om die geskiedenis van Heidedal in Bloemfontein in ‘n boek weer te gee.

Die idee van hierdie erfenisprojek het onstaan om ‘n ware weergawe van die geskiedenis vas te vang

Die Heidedal-gemeenskap, wat in 1921 gestig is, is nie net ryk aan geskiedenis en kultuur nie, maar vier ook vanjaar sy 100ste bestaansjaar met hierdie spesiale boekuitgawe.

LEES OOK: Bekroonde toneelstuk nou 'n boek

Werner saam met Langtry en Monchusie, het oor die afgelope paar weke die geskiedenis van die gemeenskap amptelik gedokumenteer deur onderhoude te voer met verskeie persone. Dit was ter voorbereiding vir die boek wat hulle beplan om in Desember vry te stel.

Werner gesels met OFM Nights se Renaldo Schwarp hieroor - luister na die potgooi hieronder.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.