On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Other News

Motors en Mooi Meisies

───   11:38 Sat, 30 Jan 2010

Motors en Mooi Meisies | News Article

Owen Kock

Phakisa. - Net soos oor die wereld heen, gaan mooi meisies en motors gepaard, en hier by die Free State 500 is dit ook nie 'n nuwe gesig nie.

Daar is in die stadium van die oefensessies hier by die renbaan, nog so tien minute oor vir die renjaers om te oefen. Hulle maak ook elke vier of wat rondes 'n draai in die kuipe waar daar verstellings aan die motors gemaak word.

Tydens vanmiddag se kwalifisering, mag geen verstellings aan die motors gedoen word nie, daarom word motors elke vier tot vyf rondes in die kuipe verwag.

More se hoof wedren behin om 13h00 en behoort so teen 16h00 klaar te wees.

 

 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.