Other News
Sport hoogtepunte in Junie 2010─── 15:54 Tue, 14 Dec 2010

Junie 2010
Siphiwe Tshabalala teken die eerste doel van die 2010 Fifa Sokker Wereldbeker-toernooi in Soccer City aan. Bafana speel in die wedstryd 1-1elk gelykop teen Mexico. Hulle haal nie die tweede ronde nie, maar klop Franrkyk 2-1 in Bloemfontein in hul laaste wedstryd van die toernooi. Spanje wen uiteindelik die Wereldbeker-toernooi 1-0 teen Nederland, ook in Soccer City in Soweto.
Francesca Schiavone van Italie wen die Vroue Enkelspel-titel Franse Tennis Ope, en wie anders as Rafa Nadal van Spanje is die kampioen van die mans.
Die Vrystaatse Cravenweekspan wen die nie-amptelike eindstryd van die toernooi in Welkom. Hulle klop die WP in die eindstryd in die Noordwes Stadion in Welkom en ses Vrystaat spelers word ingesluit in die Suid-afrikaanse Skolespan.
En Graeme McDowell wen die Amerikaanse Ope gholf-toernooi.