On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Podcasts

Van Schalkwyk slaggereed vir toekoms by Suidwes-groep

───   SABRINA DEAN 09:20 Wed, 09 Mar 2016

Van Schalkwyk slaggereed vir toekoms by Suidwes-groep | News Article
Foto: dr. Herman van Schalkwyk (landbou.com)

Bekende landboufiguur, dr. Herman van Schalkwyk, is pas aangewys as die nuwe Uitvoerende Hoof van Suidwes Landbou.

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met Van Schalkwyk gesels oor die nuwe uitdaging wat voorlê. Die gesprek handel ook oor die toekoms van Aginfo, waarby Van Schalkwyk al die afgelope 15 jaar betrokke is, en hoe hierdie landbou-inligtingsverskaffer vorentoe bestuur en uitgebrei sal word.


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.