On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Podcasts

Boere moet weet waar hulle staan sodat hulle kan beplan

───   SABRINA DEAN 12:05 Thu, 14 Jul 2016

Boere moet weet waar hulle staan sodat hulle kan beplan | News Article
Photo: Sabrina Dean/OFM News

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Wepener Landbouvoorsitter, Johan Opperman, oor ‘n inligtingsdag wat hierdie week gehou is.


Hy sê moeilike kwessies, soos die kommer oor eiendomsreg op grond, is aangepak. 

Maar volgens Opperman is dit nodig vir boere om te weet waar hulle staan sodat hulle kan bepaal waarvoor hulle moet regmaak en beplan.


Podcasts

Boere moet weet waar hulle staan sodat hulle kan beplan:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.