Podcasts
Propvol landbouprogram beplan vir Bloemskou─── SABRINA DEAN 09:27 Wed, 19 Apr 2017
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Elmarie Prinsloo van die Bloemskou oor die landbouprogram op vanjaar se skou wat tussen 27 April en 7 Mei plaasvind.
Sy vertel, onder meer, oor die beesprogram, kleinvee-, wêreld-, nasionale en provinsiale kampioenskappe...
Propvol landbouprogram lê voor by Bloemskou: